Clients' reviews of La Promesse Events, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average client rating is:
Review by: eureka Kloppers, Pretoria
(Wedding: April 2012)

Ma van die bruid:
Toe ons die eerste keer gepraat het, het jy gese jul werk is om die bruid se drome waar te maak. Van Pretoria, was ons ‘n bruid met groot drome, ‘n Ma wat vir haar dogter alles wou gee met ‘n oog op kostes en ‘n bruidegom wat wou deel wees van besluite. La Promesse se Ma en Dogter span was perfek vir ons. Ons het 3 en ‘n half maande om al Crestatia se wense waar te maak. Julle het uit die boks gedink vir die venue, aanhou soek tot julle die regte prentjie kon sien, want Crestatia wou iets spesiaals maar anders he. Die pragtige houtpaaitjie deur die fynbos en oor die strand het beslis ons harte gesteel, en lyk asemrowend op die fotos. Julle het ons aan jul geliefde verskaffers voorgestel, maar nog vir ons ‘n keuse gegee van ander verskaffers wat jul in glo en vertrou om daardie perfekte dag alles reg te doen. 100de e-posse het heen en weer gevlieg (regtig 100de) elke wens was bespreek en beplan, gehou of verander, tot julle ons feeverhaal kon sien, net mooier. Alles moes van die grond af nuut gedoen word, want my dogter is spesiaal en julle het besef ons moes iets spesiaal vir haar skep. Julle het saam met ons nuwe standaarde geskep vir ‘n strand troue, klasiek maar informeel, rustig maar presies.
Annemari dankie vir al die kere wat ek jou kon terug stuur vir beter pryse, jy het my nie een keer gefaal nie. Annemi dankie vir al die briljante idees en die harde werk om dit in plek te kry. Julle is ‘n gedugte span. m Die troudag was heerlik!! Julle was vroeg al by die venue en het aanhoudend my weggejaag en gese julle sal alles doen, maar dit was lekker om deel van die voorbereiding te wees en julle het my maar later laat begaan. Alles was vroegtydig klaar, rustig en reg vir die groot makietie. Ek het ‘n lang lys van goed gehad wat julle moes doen en ek het nie een oomblik my daaroor bekommer nie want julle was in beheer met entosiasme en energie elke taak aangepak. Die dag en aand het soos ‘n droom verloop!
Oor die kort 3 maande het ek ‘n vriendin gevind, en ek miss ons e-posse. Hoop julle maak nog baie bruide se drome waar!

Review by: Dineo Vanessa Loseth, Molde Norway
(Wedding: September 2011)


I've had a wonderful experience recently working with La Promesse Wedding Planners/Co-ordinators for my wedding, specifically Annemari. Her efficient and professional conduct made planning my wedding so much easier, and she was very patient with helping me realise the ideas I had for my wedding. Annemari is easy to work with and gave feedback timeously as well as assisting with sourcing different quotes.
Everything ran smoothly and according to plan on our big day and I highly recommend her services to other brides.
Regards
Dineo .V. Løseth
Review by: Sonja Maher, Johannesburg
(Wedding: February 2011)

Ek het Annemarie omtrent een jaar voor my troue gekontak om uit te vind of ek die dienste van ‘n professionele ‘wedding planner’ kan bekostig. Ek het ‘n begroting aan haar genoem en sy het ingestem om my te ontmoet om my behoeftes te bespreek. Ons het eers per e-pos gekommunikeer en ek het net een vereiste gehad, naamlik dat die troue uiters stylvol moet wees. Dit was nogal ‘n ‘tall order”, aangesien die meer stylvolle venues, die duurste was in Johannesburg. Ek kan aan niemand verduidelik hoeveel moeite Annemarie gedoen het om vir my elke stylvolle venue in Gauteng op te spoor en met die bestuur te onderhandel om die beste pryse te beding vir my troue nie. Dit het haar waarskynlik drie maal langer geneem as die normale troue. Ten spyte hiervan, het sy egter ten tyde van elke onmoeting en afspraak professioneel gebly en binne 24 uur vir my gedetaileerde e-pos kommunikasie terugvoer gegee van elke onderhandeling en prysstruktuur. En moenie vergeet dat sy tussen-in nog vele ander troues behartig het, verhuis het en daarna Kaap toe getrek het nie. Dit het egter geen afbreuk gemaak en haar dienslewering en werksetiek nie.

2. Dit het ons omtrent 4 maande geneem om uiteidelik op die Westcliff hotel te besluit die venue wat ek in elk geval altyd in my agterkop gehad het as die ideale venue.

3. As ek aan iemand kon verduidelik wat Annemarie ingesit het om met Café Fleur te beding om my blomme te organiseer sou ek nie reg laat geskied nie – ek vertrou dus dat voornemende bruide na my fotos kyk en dat dit vanself sal spreek. Die algehele “look and feel’ was presies waarvan ek nog altyd gedroom het.

4. Annemarie het ook baie moeite gedoen om die regte musiek, fotograaf, skryfbehoeftes en grimering diensverskaffers aan te beveel. Omdat sy reeds bestaande verhoudings met bogenoemde diensverskaffers opgebou het, wat almal uiters professioneel en het uit hul pad gegaan om ‘n klient van Annemarie na die beste van hul vermoe tevrede te stel.

5. Laastens wil ek ook net se dat op die dag van my troue, Annemarie al vroegoggend by die venue was en onverpoosd toegesien het dat elke diensverskaffer 100% op standaard en op tyd lewer. As projekbestuurder kan ek Annemarie dus altyd vertrou en aanvebeel.

6. My verhouding met Annemarie het egter nie tot ‘n einde gekom na die uiters suksesvolle afloop van my troue nie, maar ons het ‘n baie spesiale vriendsap ontwikkel en doen steeds besigheid saam. Ek vertou Annemarie in enige professionele of persoonlike hoedanigheid en kan getuig dat sy ‘n person van ongelooflike integriteit en betroubaarheid is.

7. Het die troue my meer gekos as begroot? Ja absoluut. Hier moet ek egter verduidelik dat ek aanvanklik begroot het op slegs 50 gaste en uiteindelik meer as 70 gaste teenwoordig gehad het. Ek het ook op die laaste minuut heelwat ekstras aangevra, wat nie binne ons aanvanklike projekplan was nie.

Annamarie is ‘n fenominale vrou en ek nooi enige voornemende bruid uit om my te kontak op die telefoon nommer of e-pos adres hier onder gemeld vir meer inligting.
Review by: Taryn Theron, Centurion
(Wedding: October 2010)

I approached the lovely ladies from Lapromesse last year, in the midst of planning my wedding. They listened to all my ideas with an open mind and were so accommodating and helpful. They always understood exactly what I wanted and turned my wedding vision into reality.
They are understanding and kind women who go to the ends of the world to give a bride her dream. I could not have asked for a better experience with Lapromesse. They were such a pleasure to deal with and are true experts in their field. My tables and flowers were so incredibly beautiful and unique.
The ladies of Lapromesse all have exquisite style and taste and are warm while still being very professional. Any girl would be lucky to have these ladies involved in their big day. I know I was!

Regards,
Taryn Theron
Security Image
Picture of La Promesse Events
Picture of La Promesse Events
To guarantee that your wedding memories captured on photograph and film will exceed your expectations and last you a life time, all the South African wedding photographers represented on this site are accredited, professionals that are highly experienced in wedding photography. A professional wedding photographer will capture the magical moments of your wedding so you can relive them over and over again ...
Deal direct and save on your holiday bookings with SA-Venues.com
South AfricaSouth Africa