Velddraf met Woorde
When: Dates to be confirmed (Sunday, 10 March 2013)
Where: Stellenbosch
Categories: Outdoor Events / Sporting Events
Kies jou woord PAMPERLANG of SMULVRAAT en kom hardloop saam! Na die resies kan jy heerlik onder die bome ontspan met 'n middagete. Baie vir die jongspul om te doen.
Jy kan ook spesiale afslagkaartjies @ R50 koop vir Die Heuwels Fantasties se optrede die aand by Neethlingshof.
12km “vastrap” - 'n uitdagende roete wat vir die wat wil wys wat in hul steek. 6km “japtrap”- 'n rustige draffie deur die wingerde en is geskik vir die hele familie.
Waar: Uitkyk Wynlandgoed, Stellenbosch
Begin Tye: 09h00
Kontak: Marlise on +27 (0)82 955-2655 for more information.
Please Note: Dates for this event to be confirmed.
Related Pages:
Western Cape Hotels
Stellenbosch Accommodation
Stellenbosch Bed and Breakfast
Stellenbosch Guest Houses
Stellenbosch Attractions
Organisers are welcome to submit their event info (there is no cost to list your event).







