HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
| Have you been to Da Rooms in Worcester? Let us know what you thought of the venue and how you enjoyed your visit to Route 62. |
|
 |
Review by: Thomas Michaels, Cape Town (stayed: July 2012)
Hallo Petro
Graag wens ek namens die groep wat by Da Rooms oornag het op die aand van die 27 Julie 'n hartlik geluk te wens met die puik diens wat ons ontvang het. Wees verseker dat ons beslis weer van u dienste gebruik sal maak.
Groete
Thomas Michaels |
|
 |
Review by: Petro Liebenberg, Cape Town (stayed: July 2012)
Hi Elize ons van Zyl's wil net vir julle baie dankie se vir die lekker bly daar by julle, ons het dit baie geniet en sal defnitief weer van julle gebruik maak.
Groete Petro |
|
|
|
|