Travellers' reviews of Van Eeden Accommodation in Strandfontein, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: Freddie en Karen Hendrikse, Bellville (stayed: January 2012)

Anex is pragtig en perfek vir wittebroodpartjies. Tannie Henda, baie dankie vir ons geskenkie!
Review by: sabrinaSiciliano, CAPETOWN (stayed: January 2012)

WHAT A SURPRISE, SPOTLESSLY CLEAN ,COMFORTABLE ACCOMMODATION, FRESH SMELL OF THE SEA AIR AND LULLED TO SLEEP BY THE SOUND OF THE WAVES, A TONIC FOR THE SOUL!
Review by: Stephnie Ras, Modjajdiskloof (stayed: January 2012)

Ons het Anex baie geniet, alles is uitstekend en die beste toegerus wat ek nog ooit gesien het.

Dankie vir die vriendelikiheid en hulpvaardigheid.

Stephnie, Phillip en Nicolene
Review by: Japie Wiese, Tzaneen (stayed: December 2011)

Wat 'n lieflike ervaring en verblyf in 'n absoluut luukse Galjoen-eenheid. Alles perfek ingerig en beskikbaar. Jul gasvryheid onoortreflik. Onthou ons bespreking vir 2014.
Review by: Elsa White, Vanrhynsdorp (stayed: December 2011)

What a pleasant surprise! Clean, spacious and comfortable accommodation. Warm and friendly welcome.
Henda van Eeden is a polite and very helpfull hostess. No problem is to big for her to handle.
We had a remarkable stay at Van Eeden accommodation and can highly recommend it. Thank you!!
Review by: Japie Wiese, Tzaneen (stayed: December 2011)

Uitstekende blyplek. Het baie lekker gekuier. Dankie vir alle gasvryheid en vriendelikheid. Ons gaan weer kom kuier.
Review by: Dewald Fourie, Bellville (stayed: October 2011)

Baie dankie baie lekker gekuier soos altyd. Alles puik!
Review by: Ann Beneke, Panorama (stayed: April 2011)

Strandfontein is my gunsteling wegbreek vakansie weg van die huis. Lekker vir die kranige stapper op die strand of rotsklim. Wat is nou lekkerder as om dit met my viervoet vriende kan deel, natuurlik met die "doggie-bag" in die sak ! van Eden akkomodasie bied see uitsig eenhede wat my met, elke kuier na my asem laat snak. Gelukkig vir digitale kameras kan ek na hartelus kiek vanaf die oomblik wat ek voet op Strandfontein sand sit.
Henda en haar span sorg vir silwer skoon verblyf. Die eenhede is baie goed toegerus met alles wat nodig is en selfs meer. Nooit nodig om te soek na iets bv. bottel oopmaker of n skoon handdoek nie of n stoel om buite te sit nie. En Ja, ek het selfs 7de laan kon kyk ! Of jy kom en of jy gaan, Henda se diens is soos ou vriende wat weer ontmoet of groet.... gul en hartlik ! En as ek vra speel sy vir my alte lekker op haar outydse trap orreltjie. By die van Edens moet julle n kuier by die see inkry. Dit sal nie die laaste wees nie, glo vir my ! Ann Beneke vannikap
Review by: Ulric and Elizabeth Brookes, Cape Town (stayed: January 2011)

Excellent accommodation. Clean, good atmosphere. Friendly host and hostess. Thoroughly enjoyed our stay.
Review by: Steve Botha, Upington (stayed: January 2011)

Thank you Aunty Henda for such a pleasant stay. My kids Jasmine ( 10 ) and Conrad (5) keep on refering to our holiday in Strandfontein this summer.

The accommodation is pleasant with all the little extras we needed to enjoy the sun and surf of your very clean pretty little town.

We will be back and will recommend you to all our friends and family
regards
Steve Botha and Fam - Upington
1 2 NEXT
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Van Eeden Accommodation Picture of Van Eeden Accommodation

Send to a Friend Bookmark

The Western Cape / Cape TownWestern Cape