Travellers' reviews of The Owl's Nest Wedding & Conference Centre in Rayton, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Have you been to The Owl's Nest Wedding & Conference Centre in Rayton? Let us know what you thought of the venue and how you enjoyed your visit to Northern Gauteng.
Review by: Karen Nel, Pretoria (stayed: March 2009)

As jy wil trou en nie onnodige bekommernisse wil he nie, stel ek The Owl's Nest voor. Christa en haar span het gesorg dat ons troudag die mees ongelooflikste dag was van ons lewe. Van die begin af het Christa hulle ons bygestaan en gehelp waar hulle kan, ons het nooit die gevoel gekry soos by ander "venues" dat ons net 'n las is nie. Hulle het uit hul pad uitgegaan om ons te akkomodeer. Die verblyf, die onthaal en die kos was FANTASTIES! Ons gaste praat nogsteeds van die lekker kos. Die kelners was altyd daar indien jy nog 'n iets te drinke wou gehad het. Ek kan almal aanraai om daar te trou!
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of The Owl's Nest Wedding & Conference Centre Picture of The Owl's Nest Wedding & Conference Centre

Send to a Friend Bookmark

Gauteng / JohannesburgGauteng