HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
 |
Review by: Ryno en Maryna, Centurion (stayed: December 2008)
Ek en my verloofde het aan die einde van Desember 2008 vir 'n rustige wegkom plek gesoek en dis presies wat ons by Nyl Retreat gekry het!!!! Dit was 'n wonderlike ervaring om daar te bly en die omgewing te verken. Rina en almal was baie baie vriendelik en meer as bereid om te help net waar hulle kan. Ons het dit werklik baie geniet. Ons sal enige iemand ten sterkste aanraai om Nyl Retreat te besoek. Weereens dankie. Groete Ryno en Maryna |
|
 |
Review by: Baby, JHB (stayed: June 2008)
I was there with my husband and our two friends the place was outstanding, we got there very late around 9pm but the owner Solly was still there waiting for us we had such a good time, the owners are very nice people and the wife Rina she came to us to say hello. Am still going to visit their place more often and I'll tell all my other friends about it. |
|
|
|
|