HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
 |
Review by: Petro Kritzinger, Jeffreysbaai (stayed: July 2009)
Wat 'n ongelooflike pragtige plekkie. Suzette was baie vriendelik en het vir ons gewag tot ons besluit het om uiteindelik te gaan slaap!! :-)) Dit is 'n 3ster gastehuis, maar met 4ster geriewe. Dit is baie netjies en regtig baie mooi. Die vroutjie wat vir ons ontbyt gemaak het was ook baie vriendelik en het ons lekker bederf. Ek was daar saam met vriende van Nederland en kan hulle ook nie uitgepraat raak ook die diens wat ons gekry het nie. Hulle beplan om dit hulle oorslaap plek te maak wanneer hulle weer tussen Jeffreysbaai en Kaapstad ry. BAIE BAIE DANKIE!!!!!!! Dit was AMAZING!!! |
|
 |
Review by: Maureen, Humansdorp (stayed: June 2009)
We had the most fabulous time staying with Suzette at Lalani. Very nice room,clean and comfortable very private and a excellent breakfast and service. Will definitly be back some time. |
|
 |
Review by: Trevor, Riversdale (stayed: October 2008)
The Lalani Guest House is a well appointed B&B which I highly recommend.The hosts,Jurie and Suzette van de Vyver,are magic people who really makes one feel at home.Their South African cuisine is something to die for,and having a braai (barbeque) at Lalani is out of this world! |
|
|
|
|