Travellers' reviews of Koppisol Klub Holiday Resort in Vereeniging, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: MARIAAN&GERHARD, kemptonpark (stayed: December 2011)

Etelle Dessie dit isdaardie tyd van die jaar dat die mense kom en gaanen almal moet gelukkig gehou word. Ek wil net namens al die kampeerders en vakansie gangers baie dankie se vir dit wat julle vir ons doen om n lekker tyd hier by julle te he . DAN wil ons vir almal van julle van die man by die hek tot by die laaste persoon, die skoonmakers se baie dankie en n GESEENDE KERSFEES EN N VOORSSPOEDIGE NUWE JAAR VIR JUL EN JUL FAMILIES
Review by: merleandben, alberton (stayed: November 2011)

I would like to thank Dessie and Estelle for the lovely week-end which we enjoyed on the week-end of the BOEREMUSIEK DANCE as the first time we had a stand as caravaners will always recommend
caravaners to Koppisol see you later in the next year 2012 our ladies in the office are always so friendly
and ever so helpful beautiful clean resort toilets thank you.

Merle and Ben. Brackendowns Alberton.
Review by: gerhard moolman&mariaan, kemptonpark (stayed: December 2010)

DIT WAS WEER LEKKER OM TE KON AFPAK DAAR BY JULLE DIE TYD WAS NET TE KORT MAAR NOU JA ALLE LEKKER DINGE KOM TOT N EINDE ESTELLE EN DESSIE EN AL DIE WERKERS DANKIE VIR WAT JULLE VIR ONS AS VAKANSIE GANGERS GEDOEN HET .JULLE HET GOEIE DIENS GELEWER OOR SO BESIGE TYD NOGMAALS BAIE DANKIE. N VOORSPOEDIGE NUWE JAAR VIR JULLE ALMAL
Review by: MERLE AND BEN, ALBERTON (stayed: December 2010)

i would like to thank Estelle and Dessie for our wonderful 7day stay we had a very restful time it was wonderful and everybody was ever so friendly, I would recommend anybody to the chalets beautiful
and clean laid out ever so nice service was great even at the shop to the suriety at the entrance. See you later on in the year. I will send a comment through to the caravan book which comes out every month.
Review by: gerhard moolman, kemptonpark (stayed: November 2009)

BAIE DANKIE ESTELLE EN DESSIE JULLE DIENS IS BAIE GOED ONS GENIET DIT ELKE KEER AS ONS DAAR KOM KAMP SIEN JULLE OOR DRIE WEKE HOU DIE GRAS MOOI REG VIR DIE LANG NAWEEK GROETE GERHARD
Review by: Betty van Zijl, Johannesburg (stayed: September 2009)

Ek en my gesin het dit regtig baie geniet. Ons het heerlik ontspan en wil jul net bedank vir 'n wonderlike tyd. Die skoonste plek waar ek in 'n lang tyd gekuier het..... Dankie
Review by: Madeleine Myburg, Bedfordview (stayed: December 2008)

Sulke gereelde kampgangers soos ons was aangenaam verras met die lieflike klein paradysie in die hartjie van die Gauteng! Nog meer aangenaam was die 24uur skoon badkamers en die heerlike vakansie atmosfeer in en rondom die swembad, om nie eers te praat van die heerlike saamkuier en dans in die aande in die Waenhuis nie! Ek sien julle verseker binnekort weer!

Weereens dankie vir 'n heerlike tydjie en die altyd vriendelike staff!
Review by: Bessie Herholdt, Vanderbijlpark (stayed: May 2008)

Ons dink dat julle 'n pragtige oord het en geniet dit altyd om daar te gaan ontspan. Ons wil jul bedank vir die altyd vriendelike diens en hulp met die besprekings en ook die vriendelike ontvangs met ons aankoms daar. Vir ons kampeerders is die netjies en skoon toestand van die ablusie 'n groot pluspunt en ons wil ons waardering daarvoor benadruk.
Review by: Clive Gerber, Henley on klip (stayed: March 2008)

My wife and I sincerely thank you and all your staff for the wonderful weekend esperienced while caravanning at unit G at your resort. The grounds, ablutions, facilities and private units are all extremely well maintained, clean, neat and tidy.
Review by: Malcolm Rooney, Vereeniging (stayed: October 2007)

I would like to thank you for the wonderful weekend we had a great time.
We will definitely return and recommend other caravaners to your establishment.
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Koppisol Klub Holiday Resort Picture of Koppisol Klub Holiday Resort

Send to a Friend Bookmark

Gauteng / JohannesburgGauteng