 |
Review by: Wilma Coetser, Centurion (stayed: December 2011)
Een van die beste plekke waar ons al was vir ons jaarlikse rus. Baie skoon, rustig, waarde vir jou geld, en werklik niks om oor te kla nie. Baie vriendelike ontvangs gehad, baie behulpsaam met enige navrae en werklik vyfster status. Dis net baie jammer ons kon nie ons volle tyd se verblyf daar bly nie maar omstandigehede het dit nie toegelaat nie. Selfs Clarens het ons baie beindruk.Ons beveel dit aan vir mense wat wil gaan rus na 'n jaar se harde werk. Johan en Wilma |
|