Citrus Carnival
When: Dates to be confirmed (Saturday, 21 August 2010 to Sunday, 22 August 2010)
Where: Addo
Categories: Annual Festivals / Food & Wine / Outdoor Events
Lots of stalls and an entertainment programme, this a fun-filled event for the whole family. A large selection of citrus products can be tasted and will be available for purchase.
Afrikaanse Inligting
Die Laerskool Sondagsrivier sien uit na hul 14de jaarlikse sportdae en sitrusfees wat op 22 Augustus 2009 gehou gaan word. Hierdie is ‘n baie besonderse geleentheid omdat verskeie skole dwarsoor die Oos-Kaap gaan deelneem.
Vir diegene wat net wil ronddwaal en hul kom verlustig in die wonderlike gasvryheid en vriendelikheid in die Sondagsriviervallei, sal daar verskeie stalletjies en versnaperinge wees. Die kinders kan hul kom geniet op die springkastele en “quad bike” ritte. ‘n Groot TV skerm is gereël vir die biertent en rugbygeesdriftiges word herinner dat die Springbokke teen Australië speel om 15:00. Toegangsgeld beloop R10 per volwassene, R5 vir nie-sportdeelnemende kinders en kinders onder 6-jaar gratis.
Contact: Chenelle on 084 819-9940 or Diane on 083 652-9849.
Please Note: Dates for this event to be confirmed.
Related Pages:
Accommodation in Addo
Addo Guest Houses
Addo Hotels
Addo Family Friendly
Organisers are welcome to submit their event info (there is no cost to list your event).







