Reviews & Comments

Showing 16 reviews (ordered by date of stay, most recent appearing first).

Verified reviewexcellent

Johanna, baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid wat ons dadelik laat tuis voel het. Julle huis is pragtig in elke opsig en die wonderlike omgewing en uitsig is 'n bonus. Elke detail getuig van jou bedagsaamheid en goeie smaak. Daar is absoluut niks wat kortkom nie. Ons het so lekker gebly dat ek bevrees is dat die res van ons toer ons gaan teleurstel. Ons sal beslis Seaview Villa vir vriende aanbeveel en indien ons weer in hierdie omgewing kom vakansie hou, sal dit op geen ander plek as Yzerfontein in Seaview Villa wees nie. Groetnis en weereens dankie.

August 2016

Dawn Keyser (Waterkloof )

Verified reviewexcellent

Johanna, Thank you for a lovely experience. We absolutely loved staying here. We will definitely reccommend Seaview to all our friends and family.

August 2016

Ralph Meyer (London)

Verified reviewexcellent

Thank You for your lovely Home. It has everything you need to feel like you are home. Great views and your special touches (Like picnic basket, chairs, etc.) made the difference. Will recommend to all we know. A special Wedding Anniversary (38) for us.

August 2016

Gerhardt + Val Marais (Durban)

Verified reviewvery good

Johanna, baie dankie vir die week wat ons by Seaview Villa kon deurbring. Die uitsig is ongelooflik mooi en die plekkie is pragtig skoon en netjies. Ons sal beslis weer terugkom.

July 2016

Johan en Bonnie Malan (Durbanville)

Verified reviewexcellent

Thank you very much for the hospitality. The view was amazing, the rooms were amazing, everything was perfect. Dankie van die van Eeden familie.

July 2016

Stephan van Eeden (Millicent (Australia))

Verified reviewexcellent

Ongelooflik baie dankie vir 'n heerlike naweek van ontspan, vuur maak, oor die see uittuur en wyn drink. Die huis is pragtig en perfek ingerig! Baie dankie vir julle gasvryheid en baie moeite. Ons kom verseker weer.

June 2016

Riaan Louw (Wellington)

Verified reviewvery good

Ons kon nie Yolandi se verjaarsdag op 'n beter manier en 'n beter plek vier nie. Baie dankie vir alles. Ons het dit ongelooflik baie geniet en julle sien ons verseker weer. Yolandi, Mia, Eric, Chantall, Rosie & Evert xxx

April 2016

Yolandi Palmer (Durbanville)

Verified reviewexcellent

Had an amazing time staying at the villa and enjoyed everything it had to offer. Everything we needed and more was available for use. Was greeted in a friendly manner and felt welcome from the moment we arrived. Will definitely be visiting again soon.

April 2016

Eric du Toit (Ceres)

Verified reviewexcellent

Ons het 'n heerlike tyd in 'n pragtige plek gehad. Dankie vir al die moeite en ons sal beslis weer 'n draai in Yzerfontein kom maak en in Seaview bly.

March 2016

JP de Waal (Krugersdorp)

Verified reviewvery good

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Alles is baie netjies en skoon en die uitsig is baie mooi. Ons waardeer julle gasvryheid! Sal weer kom en definitief dit aanbeveel.

March 2016

Henriette Folscher (Brandvlei)

Verified reviewexcellent

Johanna, thanks for a lovely "home". This was such a lovely break from the hustle and bustle we find ourselves in everyday. We can do this over and over! We even recommended this place to our friends in NZ when coming to visit SA! Lovely home - stay blessed.

February 2016

Pat + Mike Scott (Plumstead)

Verified reviewexcellent

What a pleasure it was staying in this beautiful home. We really felt warmly welcomed when arriving and this lead into us having the most amazing wind still day on the beach and chilled evening braai. We are 100% convinced that we will be back again, thank you.

January 2016

Jean Pierre Enderli (Berlin (Germany))

Verified reviewexcellent

"True Joy is found in the simple pleasure God gives us every day." Hierdie "Pleasures" wat ons ervaar het was in jou liefdevolle aandag aan detail Johanna! Julle Villa getuig van goeie smaak en moeitelose stylvolheid! Dit was voorwaar 'n wonderlike ervaring om hier te kon tuisgaan. We feel spoilt ! Baie, baie dankie! Rudi, Annali, Arya & Ziya Rudman, Dave & Solé Balia

January 2016

Rudi Rudman (Klerksdorp)

Verified reviewexcellent

Wat 'n wonderlike voorreg om 'n naweek by Seaview Villa deur te bring!. Hierdie huis is 'n toonbeeld van rustigheid en ontspanning met die heuwel agter, die see-uitsig voor en die gedreun van die branders in die agtergrond. Francois en Johanna beskik oor die gawe om hul gaste dadelik tuis te laat voel. Hulle doen ook so baie moeite om hulle gaste spesiaal en gelukkig te hou. Baie, baie dankie vir 'n ongelooflike naweek! Baie liefde, Lettie, Bennie en Doretha

December 2015

Lettie Avenant (Clanwilliam)

Verified reviewexcellent

Een van die lekkerste kuiers ooit in Yzerfontein. Pragtige huis, puik ingerig. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie. Groete, Paul, Angelique, Carmen en Reinhardt

December 2015

Paul van Schoor (Bonnievale)

Verified reviewexcellent

Beste vakansie ooit in Yzerfontein! Hierdie is regtig een van die mooiste vakansie huise wat so gerieflik ingerig is. Ons het ons tydjie hier terdeë geniet en het so lekker gerus en ontspan. Baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie en dat julle ons as gaste so spesiaal laat voel het. Ons wens vir julle baie sukses toe met julle plekkie. Johan, Lise, Trisha, Zanelle, Marius

December 2015

Lise Ras (Roodepoort)

Verified Reviews

To maintain the integrity of our reviews and ensure they are from legitimate guests who have actually stayed at our properties, only guests who have booked and paid for their stay via SA-Venues.com may submit a review. Please either login to your guest dashboard, or use the link provided on the review request mail which is sent after check-out. Thank you!

  • tonight
    from
  • R
  • 2,100
  • unit rate per night
    for up to 6 people
  • Your card is safe with us; strictest card verification in the industry and we don't store card numbers.
  • No service fees; you save!
  • Multiple payment methods:
    credit card, SID instant EFT, bank transfer.
  • See our Payment Protection Guarantee. Now covering travel restrictions due to lockdown regulations.
  • All establishment owners / managers are verified (our experience protects you from online fraud)
  • We care. Service with integrity.
  • Secure your booking
Our Payment Protection Guarantee only applies if your deposit payment is made via SA-Venues.com
South Africa. Explore. Experience. Stay

SA-Venues.com® has been assisting travellers with their South Africa travel plans since 1999, and is the largest, independent online travel guide for South Africa available in both English and German.