Travellers' reviews of Somersvreugde Guest House in White River, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: Ferdie Muller, Inkwazi (stayed: December 2009)

Dankie vir die wonderlike gavryheid wat ek daar by julle gehad het. Omdat ek in die toeriste bedryf baie betrokke is kyk ek altyd baie krieties na sulke plekke. Ek moet se, die persoonlike diens wat ek daar gekry het, was uitstekend
Review by: Susan Bonafide, Johannesburg (stayed: November 2009)

Die jaar by julle het vir my gevoel soos "Home away from home" Baie dankie - Susan 082 7760307
Review by: Cindy Smith, Pretoria (stayed: July 2009)

Baie dankie vir die wonderlike kuier! Voel sommer soos ons eie huis. Sien julle volgende jaar vir innibos-fees.
Review by: Jacqueline Du Plessis, Roodepoort (stayed: July 2009)

Baie dankie vir die lekker bly by julle. Dit was regte Afrikaanse gasvryheid en ek sal jul definitief aanbeveel en weer kom kuier.
Review by: May van der Westhuizen, Polokwane (stayed: July 2009)

Dit was so lekker soos by ons eie huise! Net meer bederf as daar! Baie dankie, dit was heerlik. Ons hoop julle word ryklik geseen. Sien julle volgende jaar met innibos.
Review by: Fred Bovill - SA Bungee, Gordon's Bay (stayed: July 2009)

Thanks ever so much for making me feel so at home in your lovely home. We travel all over the country and this is defenitly one of the most beatiful guest houses we have stayed in. You will surely see me again. Best wishes for the future.
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Somersvreugde Guest House Picture of Somersvreugde Guest House

Send to a Friend Bookmark

MpumalangaMpumalanga