Travellers' reviews of Ruby’s Guest House in Bellville, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: Sandra, Namibia (stayed: September 2010)

Ruby en haar kollegas is die mees huislike mense wat ek nog teegekom het. Skep 'n lieflike atmosfeer. Jy is baie privaat daar en kan kom en gaan soos jy wil. Die diere daar maak deel van die huiselike atmosfeer. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Hou so aan Ruby. Voorspoed vir 2011. Sandra
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Ruby’s Guest House Picture of Ruby’s Guest House

Send to a Friend Bookmark

The Western Cape / Cape TownWestern Cape