Travellers' reviews of Hermansdal Lodge & Conference Centre in Witbank, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: Lizelle, Pretoria (stayed: March 2005)

Wat 'n wonderlike plek! Ek en my man is 5 Maart 2005 daar getroud, dit was natuurlik een van die mooiste plekke om te kon trou. Ek sal enige tyd weer terug gaan om die herinneringe weer vars te maak. Sien julle hopelik met ons 5 jaar huweliks herdenking.

Ons sal dit beslis aanbeveel.
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Hermansdal Lodge & Conference Centre Picture of Hermansdal Lodge & Conference Centre

Send to a Friend Bookmark

MpumalangaMpumalanga