 |
Review by: Marie Steyn, welkom (stayed: July 2009)
Hi Barry en Rina
Weereens baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid; julle laat mens sommer dadelik tuis en op jou gemak voel. Dankie ook vir al die geriewe tot ons beskikking gestel - dit voel regtig of jy in jou eie huis is en mens sal ver moet gaan om julle akkomodasie en gerief beter te kry. Bottelary Inn voel vir my en Reo werklik soos 'n tweede tuiste! Baie voorspoed met julle planne, ons gaan defnitief een van die dae kom kyk.
Groetnis uit die Vrystaat, en mooi bly!
marie |
|