Travellers' reviews of Acacia Guest House in Brits, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: whanita bothma, steynsburg (stayed: October 2011)

Uitstekend! Kamer baie gesellig,skoon en stil. Het ons verblyf baie geniet. Sentraal geleë. Rustige buurt. Gaan beslis weer besoek
Review by: Tina Trollip, Pretoria (stayed: June 2011)

Uitstekend!! Dis die 2de keer wat ons daar bly en die vriendelikheid, hulpvaardigheid en uitstekende diens kry mens nie meer oral nie en ek sal dit vir enigeen wat in Brits omgewing in n skoon pragtige plek wil oornag aanbeveel, dis DIE plek om te bly.
Review by: Piet Stoltz, Sandton (stayed: September 2009)

UItstekende fasiliteit en aangename ontvangs. Baie skoon.
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Acacia Guest House Picture of Acacia Guest House

Send to a Friend Bookmark

The North West ProvinceNorth West Province