Kalahari Kuierfees
When: Dates to be confirmed (Friday, 24 September 2010 to Sunday, 26 September 2010)
Where: Upington
Categories: Annual Festivals / Arts & Culture / Music Festivals
Vandag trek die fees, wat oor vier dae loop, meer as 30 000 feesgangers en 170 uitstallers. Op die hooffeesterrein - die Eiland, alles op gras reg langs die Oranjerivier - sien feesgangers teen 'n bekostigbare toegangsfooi tientalle van Suid-Afrika se top kunstenaars (sang sowel as sirkus).
Die kunstenaars tree deurlopend op in reuse tente - die kuiertent. In die kuiertent is 'n konsentrasie gekeurde voedsel en wyn stalletjies wat 'n baie ontspanne kuieratmosfeer skep. Elders op die terrein sal jy kry, nog voedsel- en vlooimarkstalletjies, die kultuurstat, kindertent, pretpark, vermaak, buskers en sport. Die sport wat veral op die Saterdag plaasvind, sluit in: fietsry, half-marathon, pretstap, sterkmankompetisie, vlugbal, toutrek, swem en ander watersporte.
In die dorp skop die fees af met 'n reuse straatkarnaval. Daar's twee teaters waar 'n keur van die jaar se produksies op die planke kom. Ook 'n vryteaters vrolik die dropspleine op. Ry op 'n donkiekar taxi of 'n rivierark. Die fees word afgesluit met 'n skouspelagtige vuurwerkevertoning oor die Oranjerivier.
Kontakt: Tel: +27 (0)54 332-1100
Please Note: Dates for this event to be confirmed.
Website:
http://www.kalahari-kuierfees.co.za/
Related Pages:
Upington Accommodation
Upington Guest Houses
Upington Self Catering
Organisers are welcome to submit their event info (there is no cost to list your event).





