Limpopo Events
Die Horing Kunstefees
When: Wednesday, 08 August 2012 to Sunday, 12 August 2012
Where: Phalaborwa
Categories: Annual Festivals / Music Festivals
Die Horing Kunstefees
Die horing Kunstefees! Hierdie jaar word die dorp op horings geneem met kunsuitstallings, visvang kompetisie, 4x4 kompetisie, Orgidee skou, stalletjies, boeresport, bulletjie en 7s rugby, Trompoppies, volkspele, uitstallings, verhoogproduksies, opdollie kompetisie, 1 2 3 kook kompetisie, gaskunstenaars, springkastele en hope pret vir die hele familie!
Meer inligting sal beskikbaar wees in die media asook verskeie afsetgebiede.
Related Pages:
Phalaborwa Attractions
Phalaborwa Guest Houses
Phalaborwa Accommodation
Limpopo Accommodation
Submit an Event in Limpopo - know of an upcoming event?
Organisers are welcome to submit their event info (there is no cost to list your event).
Organisers are welcome to submit their event info (there is no cost to list your event).






