Vilagama Private Game Lodge is rated 5/5 by SA-Venues.com visitors (2 reviews)

Vilagama Private Game Lodge

Self Catering at Farm Sterkfontein District, Mookgophong, Waterberg, Limpopo, South Africa. Show on Map

Have Your Say

The average SA-Venues.com travellers' rating is

Excellent

from 2 reviews.

Submit a Review

Have you been to Vilagama Private Game Lodge in Mookgophong?
Let us know what you thought of the venue and how you enjoyed your visit to Waterberg.

Reviews & Comments

Showing 2 reviews (ordered by date of stay, most recent appearing first)

November 2013

Excellent

Review by Benny En Gerda Cahn (Polokwane)

Ons gaan vir die afgelope 6 en n half jaar Vilagama toe, sedertdien 24 keer besoek. Dit is n stukkie Hemel op aarde, pragtige plaas, diere is mak en jy kan met die quad baie naby aan die wild kom. Lieflike sons ondergange met jakkals en nag uiltjies se geroep. Die quad roetes teen die berg is lekker challenging en modderig in die reel seisoen. Die piekniek spot in die berg, het n heerlike braai fasiliteit. Diens is uitstekend en lodge geriewe luuks en meer as voldoende. As jy nog nie op Vilagama was nie, was jy nog nie op n Waterberg plaas nie! Baie dankie Reinhart & Michelle &Tersius en Erna vir jul gasvryheid.

January 2013

Very Good

Review by Lukas (Pretoria)

Die ry paaie in die veld vir quads is bakgat. Die paaie is nie quadbrekers nie, goed onderhou duidelik gemerk. Ek sal defnitief die plek vir mense aanbeveel wat rustig wil rond ry met sy quad en na wild wil kyk.
Die woon eenhede, baie skoon, goed onderhou.
Ek gaan defnitief weer Villagama toe, hulle doen iets reg. Dankie Michelle.

Not Available

At least one of the dates requested
is fully booked. Please refer to the calendar below to view available dates.

Pay online with these credit cards
Mastercard Visa

Quick Facts

GPS location
Latitude: -24.464026
Longitude: 28.720263999333334

Closest airport(s)
Polokwane Airport - 100km

Children policy
Children of all ages are welcome.

Listed on SA-Venues.com
December 2009 - 2 Reviews

SA-Venues.com has been assisting travellers with their South Africa travel plans since 1999, and is the largest online travel guide for South Africa available in both English and German.

SA-Venues.com © 1999-2017. All Rights Reserved. Find and book hotels and accommodation in South Africa. Sitemap