HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
| Have you been to Sonyador Guesthouse in Boksburg? Let us know what you thought of the venue and how you enjoyed your visit to East Rand. |
|
 |
Review by: Mari Weber, Pretoria (stayed: August 2012)
Dankie Brenda, dit was heerlik om by julle te kuier. Mense met groot harte, lekker gemaklike kamers, heerlike ontbyt. Ons maak weer by jou 'n draai vir die volgende reunie. Groete Mari |
|
 |
Review by: Ria van Staden, Rustenburg (stayed: August 2012)
Baie dankie, Brenda, ons kon nie 'n beter keuse gemaak het as om by julle te oornag nie - uitstekende diens, uiters netjiese en aantreklike kamers en die wonderlikste kussings!!! Werklik 'n voorreg! Ria |
|
 |
Review by: Ria Tuck, Witbank (stayed: June 2012)
This was a wonderful stay. Feels like my own home. Clean and quite rooms with outstanding service.
Just one word - Excellent!!!!!!! |
|
 |
Review by: Sandra Steyn, Pretoria (stayed: January 2012)
Thanks so much for your wonderfull hospitality. The food and rooms where excellent and complimented the friendly and warm atmosphere.
Thanks
Sandra |
|
|
|
|