Travellers' reviews of Mentorskraal Country Estate in Jeffreys Bay, rated 5/5 at SA-Venues.com

HOW SAY YOU? The average visitor rating is:
Review by: Rene Schamrel, ESKOM Uitenhage (stayed: March 2009)

HELLO LIEZEL, HERMAN & STEPHEN

Namens ESKOM Uitenhage, Oos Londen, Umtata en Aliwal Noord, wil ek net vir julle baie dankie se vir julle PUIK EN VRIENDELIKE diens.......

Piet Hancke, kan net trots op julle wees!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dankie vir alles wat julle vooraf vir ons gedoen het en ook tydens ons verblyf daar....

Julle is uiters PROFFESIONEEL, VRIENDELIK, BEHULPSAAM EN SOMMER NET 'N AANWINS VIR MENTORSKRAAL.

Dankie vir die konferensie saal wat altyd skoon en netjies was en so gemaklik vir ons was!

Dankie vir al die FANTASTIESE etes wat elke dag vir ons voor gesit is...

DANKIE OOK VIR DIE OULIKE VERMAAK TYDENS ONS BRAAI!!!!

Dankie vir die pragtige, skoon en gemalike kamers waarin ons kon oornag....

HERMAN en LIEZEL dankie vir die manier waarop julle my behandel het en ook sommer dan die moeilkes wat daar ook onder ons groepie was, julle het die UITERS GOED hanteer, Herman jy is sommer 'n cool cat hoor!!!

Stephen, jammer dat ons jou die eerste aand so laat in die kroeg gehou het, maar glo my die "ZULU" het ons daar gehou???????????????

NOGMAALS DANKIE EN JULLE SAL ONS DEFINITIEF WEER SIEN!!

Dankie ook aan Deon Goosen en al die ander personeel wat hulle deel gedoen het!!

DUISEND DANKIES
RENE SCHAMREL
ESKOM UITENHAGE
read guidelines
  1. Security Image (anti-spam)
Picture of Mentorskraal Country Estate Picture of Mentorskraal Country Estate

Send to a Friend Bookmark

The Eastern CapeEastern Cape