HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
 |
Review by: Frikkie Roloff, Bronkhorstspruit (stayed: November 2011)
Wie dit mag aangaan ons was die naweek by julle vir n game drive saam Speeks Eng en ek wil graag onder julle aandag bring dat ons gids Ralf Niessen een van die beste gidse is wat ons nog ooit gehad het en dat hy uit sy pad gegaan het om dit vir ons lekker en vol pret te maak,sy kennis van die veld en diere is uitstekend baie dankie Rulf hou so aan en as ons weer sal kom sou ons graag jou as ons gids weer wil he.Met mense soos Rulf het julle n wenspan.Dankie Frikkie & Elsabe Roloff |
|
 |
Review by: Thapelo Tshetlhane, vryburg (stayed: September 2011)
Hello there! All I can say is wow! about the service and the place as a whole,that's what I call beauty of nature .I well have to call again at the Kwa Maritane Hotel |
|
|
|
|