HOW SAY YOU? The average visitor rating is: |
 |
Review by: Sonja & Gernot, DŽdorf, Germany (stayed: August 2009)
Booked the "Budget-Room" - excellent for young people on a round trip! In total weŽve been there for two nights. The room was very clean and everything you need for a comfortable stay was available!
Enjoyed a very heartwarming welcome. Def. a guest house we will recommend!
|
|
 |
Review by: Joyce Pick, Auckland, NZ (stayed: April 2009)
Our party of 6 booked all three rooms......and we were delighted! Exceptionally spacious, clean and comfortable accomodation which we can recommend without hesitation.
Anna Marie has set an impeccable standard.....many thanks... Joyce |
|
 |
Review by: Hazel van der Merwe, Hillcrest (stayed: April 2009)
Excellent! Well worth it. |
|
 |
Review by: Miralda Reynecke, Potchefstroom (stayed: January 2009)
Hierdie gastehuis word hoogs aanbeveel! Fantastiese ligging, baie gerieflike en uiters netjiese kamers. Die beskikbaarheid van grane en beskuit vir ontbyt maak die prys uiters billik. Om nie van die pragtige tuin en uitsig te praat nie. Ons sien uit daarna om weer hier oor te bly! |
|
 |
Review by: Renscha & Christopher, Strand (stayed: December 2007)
Hierdie gastehuis was die perfekte plek om vir die Desember-vakansie te gaan uitspan. Die ligging is perfek en baie stil, die kamers baie netjies, skoon en modern en die klein kombuisarea baie gerieflik as jy self iets ligs wil maak. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal hierdie plek hoogs aanbeveel. Ons het al twee keer daar oorgebly en sal altyd weer terug gaan. En ek stem 100% saam met bogenoemde review - die snacks was altyd welkom na 'n lang dag! |
|
 |
Review by: Liezl & Grant, Cape town (stayed: March 2006)
Het al twee keer daar gaan kuier - dit is stunning - like a home away from home...
Die attention to detail, wit linne, gesondheids ontbyt en die "SNACK" as jy terug kom van n lang dag is wat my weer sal laat terug gaan.
Definately recommended. |
|
|
|
|