Doringbaai Reviews

/ Learn about Doringbaai from other travellers. Unbiased, traveller reviews about Doringbaai, Western Cape, South Africa
Western Cape Destinations

Visitor Reviews of Doringbaai, Cape West Coast

Review by: Rina Koekemoer, Pierermaritzburg (visited: August 2010)

Ons het in 2006 die eerste keer die plekkie besoek was baie beindruk met die rustige admosfeer en die vriendelike mense. Daar het ons die lekkerste gerookte snoek geeet wat ons by n visserman se huis gekoop het. In 2010 het ons spesiaal weer soon toe gegaan om vir vriende Doringbaai te gaan wys en weer gerookte snoek te koop en die lekkerste kerrie vis gekoop by dieselfde huis wat nou n kafee ook aangebou het. Ons het ons kuier daarbaie geniet weet ongelukkig die mense se naam nie maar ons is die mense met die blou kombi as hulle die lees sal hul weet wie ons is. Mense gaan soek hulle julle sal nie spyt wees nie.Waar pad vurk 3rde huis aan linkerkant. groete
indicates required fields
YOUR CONTACT DETAILS
see our Privacy Policy
YOUR REVIEW
Security Image(anti-spam)
View Western Cape Destinations

Visiting Doringbaai?
Also see Things To Do in Cape West Coast or check out Things To Do in Western Cape to view activities by category, including watersports, sightseeing activities, arts & crafts and many, many more.

South Africa is one of the most diverse and enchanting countries in the world. With eight world heritage sites, a multitude of game reserves and national parks, over 1350 ha of national botanical gardens, and exotic combinations of landscapes, people, history and culture, South Africa offers the traveller a unique and inspiring experience. To start planning your holiday click here to find accommodation in South Africa. Enjoy your stay in Doringbaai!
Western Cape / Cape TownWestern Cape