Free State Destinations
Visitor Reviews of Frankfort, Northern Free State

Review by: Yolandi, Kaapstad (visited: September 2011)
Lekker plekkie... klein, maar vol baie liefdevolle mense. Almal groet almal, of hulle jou ken of nie!
Lekker visvang plekkies, om dit in `n neut dop te sit... dit is die plek waarheen jy moet gaan wanneer jy weg wil kom van die stad se geraas... lug is skoner... sterre meer helder! `n lekker plaas gevoel, met baie liefde en vriendelikheid!

indicates required fields
Related Links
On Holiday in Frankfort
About Frankfort
Free State Accommodation
Free State Hotels
Free State Guest Houses
Visiting Frankfort?
Also see Things To Do in Northern Free State or check out Things To Do in Free State to view activities by category, including watersports, sightseeing activities, arts & crafts and many, many more.
click to view